2024 Weskus Kuier Konsert

Koop jou kaartjies!

WESKUS KUIER KONSERT
6 April 2024 – 09:00vm tot 23:45nm

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Bring jou hele familie en al jou vriende en kom geniet ‘n lekker gesellige dag by die Weskus se grootse kuier-konsert. Topklas vermaak vir alle ouderdomme en herinneringe wat jou altyd sal bybly!

2024 Weskus Kuier-Konsert


GAS KUNSTENAARS:

Jo Black, Liezel Pieters, Wicus van der Merwe en verskeie talentvolle, plaaslike kunstenaars om die voete te laat jeuk vir ‘n lekker skoffel

INFO:

Datum:  Saterdag, 06 April 2024
Plek:  Laaiplek Hotel
Tyd:  09:00 tot 00:00

KOSTES:

R175 per volwassenes
R120 per persionaris (65 tot 79)
R70 per hoërskool kind
R50 per laerskool kind
Voorskool GRATIS !!
80+ GRATIS !!

WAT OM TE VERWAG:

Groot verhoog met groot klank  ⋅  Dansbaan  ⋅  Stalletjies  ⋅  Heerlike kos  ⋅  Kontant kroeg  ⋅  Genoeg sitplek  ⋅  Speelpark vir alle ouderdomme  ⋅  Trailer Reverse kompetisie  ⋅  Weskus Food Fear Factor  ⋅  Mechanical Bull kompetisie  ⋅  Groot pryse te wen

VIR MEER INLIGTING:

WhatsApp: 071 501 7460
E-pos: info@weskuskuierkonsert.co.za
Facebook: Weskus Kuier-Konsert
Webblad: www.weskuskuierkonsert.co.za

LET WEL:

Beperkte kaartjies, hier te koop sowel as by Laaiplek Spar.
Geen alkohol verkope aan onder 18’s. Geen koeler bokse asb.

2024 WESKUS KUIER-KONSERT

Weskus Kuier Konsert 2024 Poster
Weskus Kuier Konsert, Laaiplek Hotel

 Volg ons op sosiale media om op hoogte te bly

Kontak ons oor die Weskus Kuier-Konsert

Vul gerus in vir meer inligting

Kontak Vorm