Kom Speel Saam by Raaswater
Kom Speel Saam by Raaswater; Die Tol @ Raaswater; Ligtefees by Die Tol; Goedverwacht Awakens NPC; Raaswater Farm Resort, Goedverwacht Road, Piketberg, Bergriver; 16 December 2024

Koop jou kaartjies hier!

Kom Speel Saam by Raaswater – Hekke open 10:00 AM

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

KOM SPEEL SAAM BY RAASWATER

Sluit by ons aan vir ‘n dag vol pret, speletjies en water!

Inligting:
Naam:  Kom Speel Saam by Raaswater
Datum:  16 Desember 2024
Plek: Raaswater Farm Resort, Goedverwacht Road, Piketberg, Bergrivier
GPS: https://maps.app.goo.gl/uHqAiVPRZZhSj8GE6
Tyd: 10h00 – 18h00

Kostes:
R100 vir Kinders *
R50 vir Volwassenes

* Kinderkaartjies sluit ‘n Hoenderburger en Chips, ‘n Koeldrank en ‘n Bompie in
Die Tol @ Raaswater sal milkshakes, fruitshakes, iced coffees, roomys en warm kos verkoop.

Wat om te verwag:

Musiek – DJ Johaine
Pretstap by Raaswater – om 10vm
Swem in die swembaddens
Putt putt kompetisie
Atletiek- en sportkompetisies
Speletjies vir jong en ouer kinders
Domino’s, kaarte, bordspeletjies en meer!


Sluit by ons aan van 10:00 tot 18:00 vir Kom Speel Saam by Raaswater.

Van 19:00 tot 24:00 hou ons die Ligtefees by Die Tol – R50 vir n koolerbox.
Geen toegangsfooi vir die aandgeleentheid nie


KONTAK INFO:

online@goedverwacht.org.za | 066 206 2109

Koop jou kaartjies hier!

Kom Speel Saam by Raaswater; Die Tol @ Raaswater; Ligtefees by Die Tol; Goedverwacht Awakens NPC; Raaswater Farm Resort, Goedverwacht Road, Piketberg, Bergriver; 16 December 2024

˃  Follow us on social media to stay in the loop

Contact us About
KOM SPEEL SAAM BY RAASWATER

Any event related questions

Raaswater Contact Form