Kry jou kaartjies nou!
Riviera Hotel Oujaars Party
30 Desember 2023 – 19h00
Day(s)
:
Hour(s)
:
Minute(s)
:
Second(s)
Kom geniet ‘n voor-nuwejaarsaandpartytjie onder die sterre op die oewer van die Bergrivier.
Hierdie jaar val Oujaarsaand op ‘n Sondag, daarom sal die partytjie Saterdagaand wees, met ‘n behoorlike aftelling en alles wat jy nodig het vir ‘n lekker jol!
Inligting:
Naam: Riviera Hotel Oujaars Party
Gaskunstenaar: Ghapi
Datum: Saterdag, 30 Desember 2023
Plek: Riviera Hotel
Tyd: 19h00 (deure maak al 17h00 oop)
Kontak besonderhede:
Riviera Hotel
Tel: 022 783 1137
136 Voortrekker Rd, Velddrif, 7365
Email: info@rivierahotel.co.za
Kostes:
R200 per Volwassene
R100 per Pensionaris
R100 per Hoërskool kind
Laerskool en Voorskool is Gratis
Wat om te verwag:
Groot verhoog
Dansbaan
Kontant kroeg
Tafels en stoele
Kinder vermaak
Heerlike kos
Let wel:
Beperkte kaartjies
Geen alkohol verkope vir onder 18’s
Ek wil party!
˃ Volg ons op Sosiale Media